Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Bliksoldate Bloei nie
Sub Title:
Author: Abraham H.De Vries
Publisher:
Year:
ISBN: 9780798106405
Summary: In 1975 verskyn Bliksoldate bloei nie. Vir PD van der Walt (Transvaler, 31 Januarie 1976) is die beste stukke in die bundel die eerste vyf, wat meer tradisionele kortverhale as kontreikuns is. Van der Walt beskou 'Een vlees as die heel aangrypendste en artistiek die mees bevredigende een in die bundel - indien nie een van die bestes in Afrikaans nie. 'Kenmerkend van De Vries se vertellings en kortverhale is 'n bedrieglike terloopsheid en geleidelik indirekte informasie wat deur 'n onthullende slot 'n verrassende geladenheid kry. S word Abraham de Vries se stories peilings na en openbaringe van die mens se bestaansgeheimenis en sy lyding en worsteling, hoe hy kan verwond raak en bloei, want die mens is geen bliksoldaat nie. Bliksoldate bloei nie is in sy geheel van ongelyke gehalte, maar De Vries bly 'n verteller by uitnemendheid, en die lees van die stukke 'n kostelike leeservaring.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.