Blinde gode

Blinde gode

Secondhand 1 available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
24976
Bob Shop ID
646691910

Die vraag wat die Romeinse digter Juvenalis 2000 jaar gelede gevra het, word vandag steeds onbeantwoord gelaat: Wie sal toesien dat die bewakers bewaak word?

Aella O'Malley is bevorder na bevelvoerder van die speurtak op Opathe sedert die dramatiese gebeure in Dowe gode. Dis nou eers 'n week en sy moet nog gewoond raak daaraan wanneer mense haar as kolonel aanspreek.

Sy sukkel steeds om die dood van haar geliefde Roel te verwerk en is getraumatiseer deur Whistler se verraad. Sy ontvang besoek van 'n afgevaardigde van 'n presidensile kommissie van ondersoek na korrupsie in die strafregstelsel — op die presiese tydstip wat 'n plaaslike landdros dood in sy motor gevind word. Hy is tereggestel.

Aella is verplig om kontak te maak met majoor Christophe Leblanc om haar te help om data te herwin ten einde die ondersoek te bespoedig. Leblanc is 'n Fransman van Interpol wat Suid-Afrika toe gestuur is om uit te vind wat van die geld word wat Europa vir renosterbewaring skenk.

Terselfdertyd word twee renosterstropers koelbloedig voor kolonel Alexander MacLachlan op die verre noordelike grens van die provinsie doodgeskiet. Hy arresteer die moordenaar op die toneel. Sy saak word beduiwel toe die moordenaar homself om die lewe bring.
Hoe hou die moord op 'n landdros en die teregstelling van twee renosterstropers met mekaar verband? Die ondersoek lei O'Malley en MacLachlan na mekaar, met skokkende gevolge.

Die ondersoek is egter ook 'n helingsproses vir O'Malley. Deur die harde werklikheid van 'n moordondersoek leer sy dat die dooies die dooies moet begrawe en dat hoop nooit ydel kan wees nie.

Add to cart

Recently viewed

See more
MiBOXER DL1 DALI LED Dimmer Controller Single Channel Max 12A Dimming Signal/Push Dimming for Strip
New
R733.00
33% OFF
5 Inch AHD Video Monitor Car Reversing High-Definition Camera, Specification: With Video Recording +
New
R2,634.00 R3,951.00
33% OFF
BSIDE H3 High Temperature Infrared Thermometer Handheld Non-Contact Thermometer
New
R1,172.00 R1,758.00
How To Shit in the Woods: An Environmentally Sound approach to a Lost Art | Kathleen Meyer
Secondhand
R48.00

Similar products

Blinded by the Right - Brock, David
Secondhand
R60.00
Blind Faith Sagarika Ghose
Secondhand
R60.00
58% OFF
Double Blind
New
R135.00 R320.00
The Art of Baking Blind - Sarah Vaughan
Secondhand
R80.00