
Blink Stefaans - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
STARRING: REGHARDT VAN DEN BERGH, ZOLI MARKI, JANA CILLIERS.
Fanus is 'n vaal klankingenieur wat nooit deur enigiemand raakgesien word nie - veral nie deur die baas se mooi, maar temperamentele dogter, Linda, nie. Maar dit verander met die aankoms van Blink Stefaans, wat baie raad het vir Fanus... van hoe om hom te laat geld tot hoe om aan te trek.
Skielik kry Fanus 'n winsgewende werk as filmmaker, en maak vriende met die filmmaker se assistente, Chrissie. Maar hierdie keer ignoreer hy Blink Stefaans en smekk Linda, op wie hy steeds been-af is, om die ster te wees van sy nuwe Aspoestertjie advertensie. Die veldtog misluk, Fanus is sy werk kwyt, en Chrissie vlug met 'n gebroke hart Kaap toe.
Blink Stefaans het om ook verlaat. Sal Fanus ooit weer sy gelukkig lewe terugkry, of bestaan sulke goed net in feëverhale?
Reghardt van den Bergh vertolk die rol van Fanus, sowel as Fanus se hanerige alter ego, Blink Stefaans in hierdie ligte romantiese komedie.
ALL MY ITEMS ARE ORIGINAL.
Please also view my other listings:
http://www.bidorbuy.co.za/seller/483910/Nhicho
Please don’t order today if you needed it yesterday.
Please place Christmas orders EARLY.