Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Skielik kry Fanus n winsgewende werk as filmmaker, en maak vriende met die filmmaker se assistente, Chrissie. Maar hierdie keer ignoreer hy Blink Stefaans en smeek Linda, op wie hy nog steeds been-af is, om die ster te wees van sy nuwe Aspoestertjie advertensie. Die veldtog misluk, Fanus is sy werk kwyt, en Chrissie vlug met n gebroke hart Kaap toe.
Blink Stefaans het hom ook verlaat. Sal Fanus ooit weer sy gelukkige lewe terugkry, of bestaan sulke goed net in feverhale? Regardt van den Bergh vertolk die rol van Fanus, sowel as Fanus se hanerige alter ego, Blink Stefaans in hierdie ligte romantiese komedie.
Summary | Fanus is n vaal klankingenieur wat nooit deur enigiemand raakgesien word nie veral nie deur die baas se mooi, maar temperamentele dogter, Linda nie.. |
Studio | M-NET Productions |
Format | DVD |
Release date | 20140801 |
Contributors | Regardt Van Den Bergh |