Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Avontuur-junkie Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by 'n perlemoenstroopsindikaat. Toe hulle 'n paneelwa sonder nommerplate opmerk terwyl hulle in die skemer longboard deur die lane, besluit hulle om die kar te agtervolg. Hannes se speurinstink skop in toe hy en Zander die mans sien see toe stap met staalmesse en nette. Die volgende oomblik is hulle vasgebind agterin die bakkie. Dinge gaan warm raak hier in die rustige seedorpie!