R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Bloed Blut is 'n historiese roman wat in Berlyn, hoofstad van Duitsland afspeel gedurende 1933, toe Hitler kanselier geword het, tot 1938 amper net voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog. Die liefde oorbrug alles. Helmut 'n jong Duitser en seun van 'n Duitse generaal raak verlief op die beeldskone donkerkop Rut, Jodin en dogter van 'n bekende rabbi. Helmut is 'n informant van die gevreesde Gestapo. Hy doen dit noodgedwonge om sy gay broer teen vervolging te probeer beskerm. Die Gestapo is die oë en die ore van die Duitsers wat die Jode haat en bloedvermenging tussen eg Ariese Duitsers en untermensch die Jood wat nie as menswaardig beskou is nie verbied.