| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: BLOED IN DIE LAAN
AUTHOR: WILLEM ENGELBERT
CONDITION:
Hard Cover
The dust cover has damage
Discolouration of the pages
Name written on the first page
Sticker on the side of the dust cover
STORY: Die eerste gewaarwordings van liefde het by die swaksinnige seun, Simpel Sarel, in onbeteuelde drange ontaard. Hy het intens liefgekry en onbeheersd gehaat. Dit gee aanleiding tot die moord-saak waarin hierdie ongelukkige wese verdink word en waar hy in sy verstandelike swakheid, niks kan doen om sy onskuld te bewys nie. Maar 'n paniekbevange moordenaar rus selde met net een lewe op sy kerfstok. Waarom hang vir een moord as twee of drie moontlike getuies afgemaai kan word, skyn die gedagtegang te wees.
Die invloedrykste inwoner van Bergrand is die eerste slagoffer- van wie? 'n Meisie word ontvoer en
Diamantsmokkelhandel waarin misdadigers vertroue in mekaar verloor, loop dikwels uit op 'n bloedbad soos in BLOED IN DIE LAAN beskryf word. Dis 'n speurverhaal met vernuf saamgestel en vinnige handeling. Die rowers is vinnig en uitgeslape. Die manne van die gereg-'n bietjie beter! Die spanning in die verhaal word behendig afgewissel met sprankelende liefdestoneeltjies. Die geheel: 'n genotvolle produk.
19CM X 14CM X 2,5CM
0,317KG