Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, Sageband, 480 bls. Bloed Sweet en Trane - Die verhaal van die Voortrekkers deur EJG Norval. Hierdie boek is ÅÂÂ aksiebelaaide dokumentere saga wat o.m. handel oor die uittog uit die Kaap toe sowat 15000 mense die wildernis bo Britse onderdrukking verkies het. Die werk is ÅÂÂ samevatting van 75 argivale boeke wat nie meer vir die algemene publiek toeganklik is nie. Die boek word toegelig met 21 kaarte oor die verskeie trekroetes en skematiese voor- stellings van die gevegsterreine, asook 113 foto afdrukke van Trekkers. Die Voortrekkers het ÅÂÂ gallery van helde nagelaat wat as inspirasie kan dien vir die volkspad vorentoe.