Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband.Stofomslag in gehawende toestand. Vir all praktiese doeleindes dus sonder omslag. Die res van die boek, insluitend die rugkant in baie goeie toestand. Tweede Druk (1971)
Die verhaal draai om die verplettering van Tsjeggo-Slowakye deur die Russe in 1968. Een van Konsalik se aangrypendste romans.