Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bloedrivier deur prof. Victor dAssonville roep die verpletterende Slag teen sowat 15 000 Zoeloes amper voelbaar in die leser se geestesoog op. Pragtige kleurfotos asook n kaart, swart en wit fotos en sketse belig hierdie deel van die Boerevolk se geskiedenis wat terselfdertyd ootmoed en bewondering afdwing.
Paperback. Afrikaans. Marnix. 2008. Good Condition.