Bloedsusters - Roelien Schutte, Eileen de Jager en Ilse Salzwedel
1 was available / secondhand
R75.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Bloedsusters - Roelien Schutte, Eileen de Jager en Ilse Salzwedel - Lapa - 2012 een naam - Sagteband steeds mooi, skoon en stewig gebind.
'n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, verdien. Die besonderhede van die selfmoorde, plaasmoorde en gesinsmoorde is weersinwekkend genoeg. Die susters doen hulle skoonmaakwerk oral - selgs in 'n bewegende trein, in 'n nudistekamp, in 'n visdam. Dikwels bid hulle voordat hulle begin opruim. Want hulle het baie geloof nodig. En 'n sin vir humor om hul senuwees aanmekaar te hou.