Bloedvlag oor Prieska - Adriaan Snyman

Bloedvlag oor Prieska - Adriaan Snyman

1 available / secondhand
R149.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Y713
Bob Shop ID
644518316

Toestand: Goed. Roesvlekke op eindblaaie.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 136
Uitgegee: 1999 (Vaandel)
ISBN: 9781919728124

Bloedvlag oor Prieska is n verskeidenheid visioene, droomgesigte en Bybelse profesieë oor die lotgevalle van die Boervolk in hierdie donker tyd waarin hy hom gereedmaak vir sy laaste oorlewingstryd. In die boek is daar ook n insiggewende `profetiese rooster wat die chronologiese verloop van gebeure soos Siener van Rensburg dit in sy visioene waargeneem het, saamvat.

Die volgende inligting is ontvang:

1. Vigs begin sy tol eis
2. n Militêre aksie word beplan deur ons eie mense.
3. Hulle is goed georganiseer en goed bewapen.
4. Pretoria word omskep in n veilige hawe/kamp.
5. Blanke mans, vroue en kinders sal kan inkom, maar die stad nie weer mag verlaat nie.
6. Pretoria sal redelik normaal funksioneer met water en ligte.
7. Eers na die offensief sal wapens arriveer van Duitsland af, asook voormalige oosblok-lande.

Daar is egter ook n waarskuwing aan verbonde, nl. dat hierdie inligting slegs bedoel is vir hulle wat weet en voorbereid sal wees, en met wie dit in hier-die donker tyd nie so sleg sal gaan nie. Vir dié wat nie weet nie, sal geen raad of waarskuwing meer help nie, want as die moeilikheid begin, gaan hulle op die vlug slaan, en daar sal vir hulle nie eens tyd wees om n venster of deur toe te maak nie.

Add to cart

Recently viewed

See more
Starter (Mitsubishi Type)(8T) Ford Bantam 1.3, 1.6 (92-02), Courier (86-02); Mazda 323 (80-98), B...
R2,555.28
Festival of Britain, 1951, London Fund for the Blind, 10 x 3d labels on card
R175.00 No bids
Moc 2007 Mcfarlane The Godfather Don Vito Corleone
R1,895.00 No bids
10% OFF
Brake Pad Hummer H3 06 ( R ) (SET LH & RH Wheel)
R1,139.00 R1,266.35

Similar products

Kaartjies by dosyne : Fransie Snyman
R80.00
Stem Van 'n Profeet - Adriaan Snyman
R375.00
Soekmekaar Dana Snyman
R95.00
Theseus - Maritha Snyman
R180.00