Bloei + Blom: 'n Viering van Afrikaans

Bloei + Blom: 'n Viering van Afrikaans

New 30 available
Indicative market price: R850.00
R775.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781928446989
Bob Shop ID
655178279

About Bloei + Blom: 'n Viering van Afrikaans by Nataniel

Bloei + Blom, 'n prag, volkleur, koffietafelboek in hardeband, is die breinkind van Nataniël. 

Dit bevat die stories van meer as 200 Afrikaanse baanbrekers en mavericks van die afgelope eeu mense wat onopsigtelik, of skouspelagtig en ten aanskoue van die ganse wêreld grense verskuif het. Onder diegene tel uitvinders en entrepreneurs, skrywers en kunstenaars, sjefs, tuiniers, argitekte, wynmakers, botaniste en boere, modeontwerpers en operasangers, filosowe, opvoeders, medici en akteurs en nog vele, vele meer, geskryf deur meer as 70 joernaliste, bekende én onbekende skrywers, familielede, oudstudente of vriende.

Het jy byvoorbeeld geweet Louis Leipoldt het as 'n mediese student in Londen vir die beroemde Franse sjef Auguste Escoffier 'n waterblommetjiebredie gekook terwyl hy ekstra geld verdien het as skottelgoedwasser in die Savoy-hotel? Dat die klein Taliep Petersen pak gekry het vir sy gesloer na skool omdat hy eers vir die jazz-musikante deur die vensters van Distrik se Zambezi-restaurant wou loer? 

Of dat Anton Rupert sy entrepreneurstande as die eienaar van 'n droogskoonmakery geslyp het; 'n jong Rassie Erasmus die Springbokkapteinskap van die hand gewys het omdat hy "te veel kuier"; Albert Einstein gereken het Jan Smuts is een van 'n hand vol mense wat sy relatiwiteitsteorie eintlik verstaan; en dat 'n internasionale danser soos Johaar Moseval, wat die verhoog met Margot Fonteyn en Rudolf Nurejef gedeel het, op sy sterfbed vir "lekke' kos en lekke' warme tea" sou vra ...

Boonop word hierdie stories deur meer as 250 foto's geïllustreer, waarvan enkele onder Nataniël se kreatiewe leiding spesiaal gestileer en geneem is as 'n bonus vir die leser. 

Bloei + Blom is enig in sy soort. Afrikaans is nog nooit só gevier nie.

Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products