Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lyk my nog splinternuut - Agent Snoet en die Botterdiamant is 'n verhaal in die tradisie van James Bond-stories. Agent Snoet - so genoem om ooglopende redes - moet moet Madame Lente Langenhoven se botterdiamant opspoor. Sy regter- én linkerhand (of dalk die ware held van die verhaal?) is sy kat Felino. Ongelukkig het altwee van hullle 'n oog vir 'n mooi nooi wat noodgedwonge veroorsaak dat hulle soms daardie oë van die botterdiamant moet afhaal: met voorspelbare gevolge.
* NB.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.