| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Blokraaiselboek is saamgestel met woorde uit die splinternuwe blokraaisel-en-rymwoordeboek, wat al die woorde uit die vyfde uitgawe van Afrikaans se gesaghebbendste verklarende woordeboek, die HAT, bevat. Deur die blokkiesraaisels in die titel te voltooi, toets jy jou woordeskat aan Afrikaans se bekendste woordeboek. En niemand hoef te sukkel om die leidrade te ontsyfer nie, want elke woord is groot gedruk. By die versameling is 'n verskeidenheid kopkrap-anagramme ingesluit, en, ter afwisseling, ook doolhowe en sudoku.| Publisher: | Pearson Education South Africa |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 1-77025-493-5 |
| Isbn13: | 978-1-77025-493-0 |