Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Blom van Bloemfontein deur Mark Preston Bloemfontein as agtergrond roman deur Mark Preston
Die Blom van Bloemfontein is ‘n roman wat die lotgevalle van die mense van Troosstraat wat in die jare 1800-1918 in Bloemfontein gewoon het. Mark Preston was in die vyftigerjare ‘n bekende en geliefde joernalis en skrywer van “My God en Ek.”
Toestand: hardeband rakverslete, stofomslag baie verslete, ouderdomsvergeling en geringe merke op band en boek, maar stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.