Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ansia Kohrs
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die skoonheid, vorm en geur van vars blomme gee kleur en lewe aan enige plek wat dit vul. Hierdie lieflike boek met sy pragfoto's en innoverende idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring te verleng.