Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bloots deur Karin Eloff en Peter Van Noord EROTIESE KORTVERHALE
“Prikkelend, passievol, sensueel… 54 erotiese stories wat jou sal laat regop sit.” (Nie vir nougesette lesers nie). Deur van die bekendste Afrikaanse skrywers.
Tafelberg Uitgewers, geen datum, circa 2010’s, 319p.
Toestand: Sagteband, geringe ouderdomsvergeling, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.