Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek is n versameling kortverhale deur verskillende skrywers, waar hulle n spesifieke Blou Maandag van hul eie onthou of vertel. Dit is nou vir wanneer jy netn lekker storie wil lees en bietjie by jouself wil giggel omdat jy die versekering kry dat iemand ook n goor Maandag beleef het. Dalk was die karkters sn selfs erger as jou eie ervaring