Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BLOU SJOKOLADE DEUR CHRISTIEN NESER
JEUG FIKSIE - SAGTEBAND - 168 BLADSYE
Elle vind tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe, waarna sy so lank reeds uitsien, afgestel is.
Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit en kyk hoe die grasperk doodryp, want haar ma en pa is op ’n navorsingsending na Antarktika. Maar dan kry Elle die kans om die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die aantreklike Mostert-boeties, Alex en Divan, en drie kinders wat kanker gehad het.
Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie – en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart vreemde dinge doen …
BLOU SJOKOLADE IS DIE DERDE BOEK IN HIERDIE HUMORISTE EN ROMANTIESE TIENERREEKS OOR ELLE KROON SE AVONTURE. DIE TWEE VORIGE BOEKE IS KONDENSMELK EN KOMBUISKOFFIE. DIE BOEKE VOLG OP MEKAAR, MAAR KAN OOK AS ENKELTITELS GELEES WORD.
POSGELD EN VERPAKKING R45
sunshine11 bemark nou ook Nuwe Afrikaanse Boeke .
Deur hier te kliek http://www.bidorbuy.co.za/seller/1313073/sunshine11 kan u 'n heerlike en gemaklike aanlyn keuse maak uit die room van Afrikaanse Skrywers.
Hier is u verseker van vinnige en vriendelike diens! Ons kopers kom gereeld terug!!
SUNSHINE11 IS BEKEND VIR DIE INTERESSANTE, DIE BEELDSKONE, VERSAMELBARE, ANTIEKE, BUITENGEWONE EN ALTYD MET SPOEDIGE EN VRIENDELIKE DIENS!!!