R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 8 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
In die hande van Hennie Aucamp word die portret 'n opwindende, nuwe genre. Sy persoonlike herinneringe aan 'gewers en aangewers' skep 'n unieke galery. Maak kennis met legendariese vroue soos M.E.R., Anna Neethling-Pohl, Lucy Roux, Rina Botha, en herleef met Aucamp die werelde van Con de Villiers, W.A. de Klerk, Uys Krige, Ernst van Heerden, Stephan Bouwer en ander. Uiteindelik is Bly te kenne meer as 'n nostalgiese terugblik op die persoonlikhede, werk en lewensbeskouings van die mentors in sy lewe. Dis terselfdertyd ook 'n intieme blik op die skrywer self wat op 'n voortreflike wyse bevestig dat geestesadel en 'n kreatiewe lewensinstelling noodsaaklike toerusting is vir oorlewing in 'n nuwe bedeling. Bly te kenne, 'n bundel portrette - Hennie Aucamp. Tafelberg 2001. ISBN 9780624040453