Blydskap - Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe. Johannes de Villiers Blydskap - Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe. Johannes de Villiers
Blydskap - Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe. Johannes de Villiers Blydskap - Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe. Johannes de Villiers

Blydskap - Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe. Johannes de Villiers

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655008253

2020. Sagteband, 271 bladsye. Baie goeie toestand. Die omslag toon effens tekens van gebruik teen die rante. Stewig gebind, netjies en skoon. 

It is not necessarily easy to be happy but Johannes de Villiers shows how it is a goal anyone can achieve. This book offers a comprehensive look at a joyful life: Everything from theories of what exactly happiness is to practical tips for achieving it, with information from spiritual leaders as well as psychologists. True stories support the suggestions, such as that of the man whose path to happiness began when secret police shot him.

Resensie (Louise Viljoen): Ek het Blydskap: Mindfulness-wenke vir n vreugdevolle lewe met n oop gemoed gelees. Ek hou nou maar eenmaal van stories, en baie van die begrippe in die boek word onderstreep deur ware en wyd uiteenlopende lewensverhale. Dit het die leeservaring vir my genotvol gemaak. Ek het nie ervaar dat die boek pseudosielkunde aan my probeer afsmeer nie; inteendeel, ek het die inhoud interessant en van pas gevind. Die outeur skryf op bladsy 25: Mindfulness is om met n oop gemoed jou volle aandag na die oomblik te bring en niks te begeer óf weg te wens nie. Hy volg dit op met die volgende stukkie wysheid op bladsy 35: Om blydskap van die hart te leer ken, moet jy leer om die pyn van die wêreld in jou hart toe te laat. Dit is alles dinge waarmee ek kan saamstem. Ek hou veral daarvan dat die leser daaraan herinner word om in dankbaarheid te leef, georden te wees, sy aanlynlewe te sny, sy tyd beter te bestuur, en om meer aktiwiteite te doen wat hom gelukkig stem. Ek het heelwat geleer deur hierdie boek te lees en beveel dit heelhartig aan. Dit het my beslis laat nadink en my lewe in heroënskou neem. Ons durf nie toelaat dat ons van ons vreugde gestroop word nie, want daarmee saam blus ons lewenslus. Vreugde plant die saad van hoop. En wanneer daar hoop in jou hart brand, rol jy met nuwe ywer jou moue op en begin jy daadwerklik jóú deel doen om van ons land n beter plek te maak. Dan weier jy om slagoffer te wees. Jy neem jou juk op en jy doen wat gedoen moet word met n lied in jou hart.

Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products