Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wereld. So verward is Boas dat hy in die hospitaal beland.
TITLE: Boas Mei is verward
AUTHOR: Tinus Horn
SKU: 9781415207680
PUBLISHER: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/06/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 184
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 153 mm x 234 mm x 15 mm
WEIGHT: 220 gr