Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pre-owned product in good condition
Bobby van Jaarsveld het homself die afgelope twee jaar bewys as die land se gewildste manlike kunstenaar. Na die sukses van die fliek "Liefling" en sy huidige album "Net Vir Jou", beloof Bobby nou om sy GROOTSTE album met die GROOTSTE treffers vry te stel.
Met snitte soos "'n Vrou wil dit hoor", "Wat Geld nie kan Koop nie", "Wonderwerk", "Sion" en vele meer word hierdie album gewaarborg om een van die GROOTSTE verkopers hierdie jaar te wees
Die album bied ook twee vorige treffers as bonus snitte: My Lewe Draai om Jou en Kan ek met Jou Praat