Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BOBERG VERTEL
Kolonel Ulf Boberg
Die naam Ulf Boberg was jare lank 'n sinoniem vir die speurdiens, nie alleen in Johannesburg nie, waar Kolonel Ulf Boberg sy standplaas gehad het, maar oor die hele land. In hierdie boek vertel hy sy keuse van die interessantste en opspraakwekkendste sake wat hy ondersoek het.
Hardeblad met omslag, eerste druk 1957, Nasionale Boekhandel, 180 bladsye. Die stofjas teen tekens van rak-verweer, stempel van vorige boekwinkel voorin, boek nog in goeie kondisie
Posgeld: R100 Postnet / R60 Paxi