R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Edelblom is n voorbeeld van hoe feit en fiksie saambind in n interessante en inspirerende geheel. Die verhale is noukeurig gekonstrueer om die karakters binne hul eie geboortemaand, persoonlikheid en milieu te laat ontwikkel. Die leser word in hierdie tyd van wêreldwye pandemie, oorlog en ontbering, herinner aan die liefde, die goue draad in die reis van hart tot hart, kompleet met toepaslike blom en verjaarsdagsteen vir elkeen. Benewens skryf en musiek, skilder ek graag en geniet dit om n warm en gelukkige tuiste vir my gesin te skep.