Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Koffie-tafel grootte boek, is die volledigste boek ooit oor die geskiedenis van Suid-Afrika se geld en muntwese en bevat ‘n rykdom van besonderhede en beskrywings van munte en note, toegelig met talle foto’s, illustrasies en tabelle.
Munte en note word beskryf sedert die tydperk van die VOC, die Engelse anneksasie, die Boere Republieke van die ZAR en OVS, die Unie en Republiek van Suid Afrika.
Hierdie boek is onontbeerlik vir enige persoon wat belangstel in Suid-Afrikaanse munte, “tokens” en note. Dit is belangrik om kennis te neem dat hierdie boek die eerste en enigste uitgawe van hierdie omvattende publikasie is.
Dit is enige versamelaar se droom!
Sien volgende foto (die kondisie van die boek is soos nuut)…
Sien asseblief ook my ander wonderlike items tans op Bid-or-Buy deur hier te klik…View all the seller's items
.