| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie projek is nie sommer net 'n boek met reseppies soos mens vir 'n kombuistee reel nie. Dis veel, veel meer! Daar is resepte van oumas en tantes en niggies en verlangse kennisse. Familiegeheime wat dekades lank bewaar is. Oorgeerfde kortpaadjies en wenke wat net met spesiaale vriende gedeel word. Gedeelde skeppings wat saam-saam deur vriende in die kombuis gebrou is. Skatte wat verlore kon raak indien dit nie vasgevang word vir die nageslag nie.
Harde Blad, 264 Bladsye
246mm x 200mm x 23mm
ISBN: 978-0-7981-4360-6
Goeie toestand
NIE-TERUGSTUURBAAR: Hierdie boek is tweedehands, en word dus voetstoots/sonder waarborg verkoop
*** VERSENDING: Bestellings word op Maandag, Woensdag & Vrydag uitgestuur (uitsluitend publieke vakansie dae) ***
