Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boela van die Blouwater deur chris barnard (6e druk 1974). A5, hardeband (Kunsleer met goue letters), 95 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Sagteband wat in 'n hardeband gebind is vir die skoolbiblioteek. Stempel van skoolbib in boek - 14 keer uitgeneem, maar nog in goeie toestand.