Boer War Ons Parool: Dae uit die Dagboek van n Krygsgevangene Gustav S Preller Boereoorlog
1 was available / secondhand
R15.00
minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ons Parool: Dae uit die Dagboek van n Krygsgevangene deur Gustav S Preller EERSTE DRUK, AFRICANA oor die Boere-oorlog!
EERSTE DRUK, AFRICANA oor die Boere-oorlog!
Gustav Preller skryf in die voorwoord oor sy ervaringe in die Boere-Oorlog: “In die volgende Dae uit die Dagboek van ’n Krygsgevangene” het ek daarna gestreef om slegs die waarheid weer te gee soos ek dit self beleef en indertyd aangeteken het. Miskien is dit egter nodig om an hierdie versekering not toe te voeg dat dit ook my strewe was om, waar ek niks vergoelik of oordryf nie, ook niks in boosaardigheid neer te skryf nie. Hoever ek daarin geslaag het, sal die leser(es) beoordeel. Dit is al. G.S.P. Pelindaba, Mei 1937.”
Swart en wit foto’s van skrywer en ander krygers.
Nasionale Pers Beperk 1938 EERSTE DRUK
Hardeblad.
Toestand: eks-biblioteekboek, merke en geringe notas in boek, vergeeling, rugkant erg verslete en los, skutblaaie erg verkleuerd en slytasiemerke.