Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boere en Jagters in ou Marico deur C.F. Gronum. A5, sagteband, 104 bls. Omslag effens afgevryf. Boek in goeie toestand.
Vertellinge uit die geskiedenis van die ou Maricostreek. Dis treffend watter ondernemingsgees en geesdrif die Boere aan die dag gelê het en hoe ver hulle spore lê op na die noorde...