| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
2017 (eerste uitgawe). Ferm sagteband, 232bladsye - kleurvol geïllustreer.
Baie goeie toestand. Boekhandelaar stempel voor-in. Geen inskrywings.
n Volledige Suid-Afrikaanse kookboek met n Twist! Elke resep kom met n les uit die pen van n passievolle voedselwetenskaplike wat kookkuns speels en ook ekonomies vir jou uitlê! Annelien Pienaar het daarin geslaag om n leergierige gemeenskap te kweek op sosiale media. Hierdie boek is in 2023 in sy 7de druk en met resepte om van te kus en keur kan jy nie net bak en kook vir jou gesin maar ook jou sakke aanvul in tye van nood. Annelien is nie suinig met haar advies en hulp wanneer dit kom by oplos van kombuis kopkrappers. Voorwaar n boek wat jy op jou rak moet hê.




