| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dine van Zyl
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
Boerekos deur Dine van Zyl
Uiteindelik is daar 'n kookboek vir almal wat in die beste Afrikaanse tradisie wil kook. Wat van 'n heerlike tarentaalsop vooraf, dan allekrik, 'n tradisionele skaapboud as hoofgereg (of dalk bobotie of birijani), met asynpoeding of druiwepastei om die maal mee te eindig?
Moet ook nie vergeet van die gemmerbier, biltong, sosaties en boerejongens nie. Ook nie van die kerrie-afval, haksel en sult nie. Om van die brandewyntert, koeksisters, kaiingbrood en karringmelkbeskuit nie eens te praat nie.
Vir almal wat nog goed onthou hoe Ma en Ouma se kos gesmaak het, is hierdie boek onmisbaar.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.