Boerekryger - Albert Blake

Boerekryger - Albert Blake

1 available / secondhand
R219.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A769
Bob Shop ID
642178354

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2012 (Tafelberg)
Bladsye: 271
ISBN: 9780624053439

Op 17 sluit die talentvolle maar aweregse Henning Viljoen, n agterkleinseun van Piet Retief, by die Boeremagte aan. Vir die volgende twee jaar beskryf hy die lewe op kommando in sy dagboeke voordat hy tragies op die slagveld in sy pa se arms sterf.

Die jonge Henning se eerlike, lewendige beskrywings bied n unieke perspektief op die oorlog in reguit en ongekunstelde taal. Wanneer hy byvoorbeeld mooi Boeremeisies op die plase teekom, is sy reaksies tipies van n jong man. Hy vertel egter ook van swaarkry en verliese, asook sy skok oor fusillerings. By een geleentheid moes hy toekyk hoe twee swart mans - eens sy speelmaats - tereggestel word. Die dagboeke vertel van die noue band tussen hom en sy korrelkop pa, n generaal.

Na sy seun se dood sukkel sy pa om tot berusting te kom en lewer n anti-oorlog pleidooi in n brief aan genl. Louis Botha. Die laaste hoofstuk ondersoek die Bittereinders se sielkundige motivering.

Blake vra ook die kritiese vraag: moes hulle so lank met die stryd aangehou het?

Add to cart

Recently viewed

See more
Resistor 1/2w round c/f 5% 160k pr50c62j164
R0.56
US Version Keyboard for Dell Latitude 3340 E3340 7350 E5450 E7450 5450 7450
R485.00
NPL Anarchy
R229.00
1215 Buds T.O.J Stabilizing Wing
R30.00

Similar products

Cameron Blake Van Blougat tot Bosoupa
R70.00
Troepie van Blougat tot Bosoupa ~ Cameron Blake
R95.00
Escape To Anthena by Patrick Blake
R10.00
Boerekryger - 'n seun se hoogste offer (Albert Blake - 2012)
R165.00