Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boeremusiek is Groot is opgeneem met klomp musikante, onder andere Johan van Rensburg van die bekende Noot vir Noot wat vir ons Jim Muller Nommer 6 speel. Die ander musikante wat in die konsert verskyn is Piet van Jaarsveld van baskitaar vir Nico van Rensburg gespeel het en Hennie Kruger wat destyd dromme vir Touch of Class gespeel het.