Boereoorlog-brief gedateer 2 Junie 1899; vier maande voor die uitbreek van die oorlog [SA pos grati
1 was available / secondhand
Indicative market price:
R1,500.00
R850.00
43% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Brief gedateer 2 Junie 1899 [terwyl die konferensie tussen President Paul Kruger en Lord Alfred Milner in Bloemfontein plaasgevind het in `n poging om die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog te keer]. `n Vrou, Maria skryf vanuit Fordsburg aan haar ouers en gee haar mening omtrent die onluste en onrus wat in die ou ZAR heers. Die brief bestaan uit ses bladsye en is in die Hollands-Afrikaans van destyds geskryf. Dit gee `n baie goeie idee van hoe die gewone burger gevoel het omtrent die naderende oorlog. Sodanige persoonlike dokumente is uiters seldsaam en `n ware stukkie Africana. (`n Vertaling in Afrikaans gaan saam met die brief).