This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27212

Similar products

Boereoorlogstories: 34 verhale van die oorlog van 1899 - 1902. Jeanette Ferreira.
R130.00
Spieelbeeld Oorlog, 1899-1902
R80.00
Die Ontplooiing van die Engelse Oorlog, 1899-1900 - Gronum, M. A.
R210.00
Spieelbeeld Oorlog 1899-1902. Die Afrikaner en Sy Kultuur Deel 2 - Grobbelaar
R130.00
Boereoorlogstories: 34 Verhale oor die Oorlog van 1899 - 1902 - Jeanette Ferreira
Sold

Boereoorlogstories: 34 Verhale oor die Oorlog van 1899 - 1902 - Jeanette Ferreira

1 was available / secondhand
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
241016411

2011 sagteband met 382 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin. R46 posgeld in SA. Anglo-Boer War.

Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor 'n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die talle gesigspunte in hierdie kortverhaalbundel getuig daarvan. Begrip vir joiners en hendsoppers is een van vele gesigspunte wat niefiksionele historiese beskouings grootliks vooruit was met die eerste uitgawe in 1998. Terselfdertyd herleef pynlike kennis van bannelinge, vroue en kinders se lyding in hierdie sogenaamde "gentleman's war". Nog grysaards nog pasgeborenes nog moeders is uitgespaar. Van die voorste skrywers in die Afrikaanse literatuur het bygedra tot hierdie 34 verhale. Sommige bydraers is reeds oorlede en hierdie verhale is nooit elders gepubliseer nie. Met hierdie heruitgawe, 112 jaar na 'n lotsbestemmende ingryping in die Suid-Afrikaanse samelewing, spreek dit opnuut daarvan dat oorlog verpletter en dat 'verraad' 'n stukkende woord is. Want deur die kreatiewe skrywer se oog gaan oorlog in die eerste plek oor mense. Bydraes deur Margaret Bakkes, Chris Barnard, PG du Plessis, Dot Serfontein, Henriette Grove, Klaas Steytler, George Weideman....

Recently viewed

See more
Israel Jerusalem brass letter serviette holder
R209.99 No bids
SA575B Skyking - Hybrid Inverter Pure Sign 5KVA/4KW 48 Volt 60 Amp Low Voltage
R12,460.00
88% OFF
LESOTHO 1985 - United Nations Organization FULL SET - FINE USED
R20.00 R165.00
Christmas - I'll Drink The Red - Adults - T-Shirt
R369.00

Customer ratings: 1 ratings

Once Again, a PLEASURE to do business with this vendor.
06 Sep 2016