Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boerepioniers van die Sandveld
Deur M.H.D. Smith
geredigeer en bygewerk deur R.T.J. Lombard
Uitgegee deur RGN, 1985, eerste uitgawe, harde band, Genealogiereeks Nr. 23, met fotos en kaart, 240 bls.
Families: Coetzees, Smits, Brands, Kotzés, Vissers en die Lambrechts
Hier en daar is in potlood aantekening kan maklik uitgeveeg word, anders in goeie toestand.
nogal skaars.