 
        | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 

BOEREPLAAS ™ is groot pret. Nou vir die eerste keer in jare, is daar weer ’n eg-Suid-Afrikaanse bordspeletjie op die mark. Net in Afrikaans. Net in Suid-Afrika. Met die heel beste en mooiste prente en kwaliteit bybehore.
Nou beskikbaar: Boereplaas se Uitbreidingstel.
Word gebruik saam met die hoof eenheid. Kan nie op eie gebruik word nie.
Jy kry die volgende:
 • Addisionele speelkaarte (72 kaartjies) – lekker interaksie tussen spelers en groter uitdagings.
 • ‘n Boereplaas kaartjie houer met drie vakkies, om jou Boereplaas kaartjies mooi te orden tydens die spel.
 • Drie verskillende stelle reëls om by spelers oud en jonk te pas: strategiese spel, gewone spel en blits spel.