R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
BOEREPLAAS™ is groot pret. Nou vir die eerste keer injare, is daar weer 'n eg-Suid-Afrikaanse bordspeletjieop die mark. Net in Afrikaans. Net in Suid-Afrika. Metdie heel beste en mooiste prente en kwaliteit bybehore.Kry die hele gesin saam, bel jou maats, kom speelBoereplaas. Nou gaan ons Boer!Kom speel 'n lekker moderne weergawe vanBoereplaas! Beurtkrag laat jou kuikens vrek, jy moetallerhande belastings betaal en die werkers staak virhoër lone. Aan die positiewe kant voer jy vrugtesapuit na Doebai, begin 'n staproete op jou plaas enbegin 'n aanleg vir gebottelde water.BOEREPLAAS ™ is pret, maar ook opvoedkundig. Ditleer kinders (en grootmense) van boerdery,ondernemingsgees, taalvaardighede, rekenkundeen sosiale interaksie. Ook hoe om met geld te werk.Jy moet oordeelkundig op jou plaas boer, andersspeel jy dalk bankrot of kan jy nie 'n trekker of huis virjou plaas bekostig nie. Leer om somme te maak asjy aankope en verkope doen en van die goeie enslegte tydings met boerdery.Speel die Boereplaas speletjie en ondersteun Afrikaans.