Boereplaas Bordspeletjie

Boereplaas Bordspeletjie

New 10 available
R675.00
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
SP-001^
Bob Shop ID
595290091

BOEREPLAAS® is groot pret. Nou vir die eerste keer in jare, is daar weer 'n eg-Suid-Afrikaanse bordspeletjie op die mark. Net in Afrikaans. Net in Suid-Afrika. Met die heel beste en mooiste prente en kwaliteit bybehore.

Kry die hele gesin saam, bel jou maats, kom speel Boereplaas. Nou gaan ons Boer!

Kom speel 'n lekker moderne weergawe van Boereplaas! Beurtkrag laat jou kuikens vrek, jy moet allerhande belastings betaal en die werkers staak vir hoër lone. Aan die positiewe kant voer jy vrugtesap uit na Doebai, begin 'n staproete op jou plaas en begin 'n aanleg vir gebottelde water.

BOEREPLAAS® is pret, maar ook opvoedkundig. Dit leer kinders (en grootmense) van boerdery, ondernemingsgees, taalvaardighede, rekenkunde en sosiale interaksie. Ook hoe om met geld te werk. Jy moet oordeelkundig op jou plaas boer, anders speel jy dalk bankrot of kan jy nie 'n trekker of huis vir jou plaas bekostig nie. Leer om somme te maak as jy aankope en verkope doen en van die goeie en slegte tydings met boerdery.

Add to cart

Recently viewed

See more
Bling Girl Gel Smalto Soak Off UV/LED 10ml #013
New
R87.00
Rolkem Crystal Powder Orange 10ml
New
R80.00
Stamp Thematic Flowers
Secondhand
R1.00 No bids
2.5INCH SSD 128GB SATA III DRIVE
New
R406.00

Similar products

Sidewalk chalk white 6pc
New
R75.00
SmartGames IQ Digits 120 Challenges
New
R349.95
Nerf Gun Compatible Bullets (100 Pack)
New
R130.00
67% OFF
Toy Guns Color Purple
New
R270.00 R811.00