Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jy kry hiervoor die volgende:
• Addisionele speelkaarte (72 kaartjies) — lekker interaksie tussen spelers en groter uitdagings.
• 'n Boereplaas kaartjie houer met drie vakkies, om jou Boereplaas kaartjies mooi te orden tydens die spel.
• Drie verskillende stelle rels om by spelers oud en jonk te pas: strategiese spel, gewone spel en blits spel.