This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Boererate (Afrikaans, Hardcover, 2de Uitgawe)
Sold

Boererate (Afrikaans, Hardcover, 2de Uitgawe)

New 10 were available
Indicative market price: R250.00
R215.00
14% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BKLJ-3102-G200
Bob Shop ID
177748359
Boererate (Afrikaans, Hardcover, 2de Uitgawe) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days



As jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasinte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.

Toe Boererate – ’n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het – in 1989 verskyn, was dit onmiddellik ’n treffer. Sedertdien het di besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.

’n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur di vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:

  • Plaas ’n bottel whiskey en ’n glas saam met ’n brandende kers langs jou bed.
  • Klim in die bed, maak seker jy l onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.
  • Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.

Maar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk ’n hoofpyn oorhou.

Boererate se oorsprong word teruggevoer na verskillende bronne: waarnemings, eerstehandse ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van komieklike rituele.

Tussen die mediese advies is daar ook handige raad oor sake op die plaaswerf: hoe om ’n troeteldier se vel te laat blink, aartappelsteggies lank vars te hou, van lastige miere ontslae te raak, en nog baie meer.

Boererate bied onontbeerlike pitkos vir geskiedenis-liefhebbers en is ’n nostalgiese terugblik op ’n kosbare stukkie Afrikaner-erfenis.

Features

SummaryTerug op publieke aanvraag. Derduisende versoeke op die internet vir tweedehandse eksemplare van wat 'n versamelaarsitem geword het nadat dit in die 1980s gepubliseer is...
AuthorDanie Smuts
PublisherThe Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
Release date20150226
Pages231
ISBN0-14-353921-3
ISBN 13978-0-14-353921-6
Boererate (Afrikaans, Hardcover, 2de Uitgawe) Picture 1Boererate (Afrikaans, Hardcover, 2de Uitgawe) Picture 2

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie. Vinnigste diens wat ek nog ontvang het. 5 Ster
07 Apr 2015