As jong seun het Danie Smuts met 'n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir 'n konkoksie om maselspasi ente se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van 'n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Toe Boererate - 'n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het - in 1989 verskyn, was dit onmiddellik 'n treffer. Sedertdien het di besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie. 'n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur di vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp: 1. Plaas 'n bottel whiskey en 'n glas saam met 'n brandende kers langs jou bed. 2. Klim in die bed, maak seker jy l e onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug. 3. Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap. Maar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk 'n hoofpyn oorhou. Boererate, Heruitgawe Van Danie Smuts Se Versameling Skreeusnaakse Tradisionele Boererate - Danie Smuts. Penguin Random House South Africa 2018. ISBN 9780143539216

Title: Boererate
Sub Title: Heruitgawe Van Danie Smuts Se Versameling Skreeusnaakse Tradisionele Boererate
Author: Danie Smuts
Publisher: Penguin Random House South Africa
Year: 2018
Number of pages: 231
ISBN: 9780143539216
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever