BOERERATE deur D Smuts (Hardcover, NEW)

New
1 available
R180.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
AFRICANA out of print New
Bob Shop ID
614644535

 

Boererate, Smuts, Danie

ISBN 

9780143531678

Format 

Epub

March 2015

About the book: 

As jong seun het Danie Smuts met n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.

Toe Boererate  n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het in 1989 verskyn, was dit onmiddellik n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.

n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:

1.) Plaas n bottel whiskey en n glas saam met n brandende kers langs jou bed.

2.) Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.

3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.

Maar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk n hoofpyn oorhou.

Boererate se oorsprong word teruggevoer na verskillende bronne: waarnemings, eerstehandse ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van komieklike rituele.

Tussen die mediese advies is daar ook handige raad oor sake op die plaaswerf: hoe om n troeteldier se vel te laat blink, aartappelsteggies lank vars te hou, van lastige miere ontslae te raak, en nog baie meer.

Boererate bied onontbeerlike pitkos vir geskiedenis-liefhebbers en is n nostalgiese terugblik op n kosbare stukkie Afrikaner-erfenis.

More from this seller

View all
65% OFF
LONG WALK TO FREEDOM ISIZULU (Chris Van Wyk and Paddy Bouma) (NEW)
R70 R200
100 Great Poems by Victoria Parker , 2009 (NEW)
R90
R30 shipping
Art and Revolution - The Life and Death of Thami Mnyele (Paperback) by Diana Wylie
R250
R30 shipping
The Food of Oman: Recipes and Stories from the Gateway to Arabia by Felicia Campbell (OUT OF PRINT)
R650
Add to cart

Similar products

Boererate (Danie Smuts)
R80
When Smuts Goes
R80
R30 shipping
The Smuts Cottage. Birthplace of Jan Christian Smuts. Booklet and programme of Inauguration
R150
R30 shipping
The Religious Smuts - Beukes
R185