Boererate deur Danie Smuts

Secondhand
Indicative market price: R200
1 available
R150.00 25% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
616093365
Heruitgawe van Danie Smuts se versameling skreeusnaakse tradisionele Boererate
231 Bladsye, Hardeband
25.5cm x 19.5cm
As jong seun het Danie Smuts met n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Toe Boererate n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het in 1989 verskyn, was dit onmiddellik n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie. n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te 1. Plaas n bottel whiskey en n glas saam met n brandende kers langs jou bed. 2. Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug. 3. Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap. Maar wees Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk n hoofpyn oorhou.

More from this seller

View all
R30 shipping
25% OFF
Strength Training by Len Williams, Derek Groves & Glen Thurgood (Contributors)
R150 R200
R30 shipping
Leserskring se Langenhoven in Volkleur geredigeer deur Leon Rousseau (EERSTE UITG)
R150
R30 shipping
20% OFF
The Gatekeeper by James Byrne
R120 R150
38% OFF
Press Out and Play MAZU by Cyber Group Studios
R75 R120
Add to cart

Recently viewed

Pokemon Trading Card Game - Raticate - 67/108 - Rare XY: Evolutions
R20

Similar products

DIE LEWE VAN DANIE ODENDAAL `N SUID-AFROKAANSE BILLY BRAY DEUR DS. E.C.A.
R49
Die Afrikaanse Literatuur sedert Sestig deur Cloete,Grove, Smuts, Botha
R50
Oupa en Ouma se Boererate
R35
Die Suid-Afrikaanse reg deur Francois Smuts
R70