Boeresjiek, Kuierkos uitn plaas Kombuis,, deur Nicky Brecher
Boeresjiek, Kuierkos uitn plaas Kombuis,, deur Nicky Brecher

Boeresjiek, Kuierkos uitn plaas Kombuis,, deur Nicky Brecher

Secondhand
1 available
R70.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615656185

2014 A4 grootte hardeband met 191 bladsye in baie mooi toestand.

Elke dis, van eg tradisioneel tot heerlik eietyds, het Nicky se spesiale afronding, verrassingsbestanddeel of eiesoortige opdienvoorstelle wat die boek se inhoud vars en aanloklik hou. Die resepte is deeglik getoets en aan vriende en familie voor-gesit vir finale goedkeuring en het telkens die toets met vlieende vaandels geslaag. Lieflike kleurfoto's van bykans elke dis dien as inspirasie om sommer dadelik die resepte op die proef te stel. Foto's van die plaas in Pongola waar die skrywer woon, vertel so tussen die resepte deur meer oor die lieflike omgewing om die leser soos 'n spesiale kuiergas te laat voel. Alles, van peuselhappies tot soetgoed, is watertandlekker - en al die ou gunstelinge is daar, dikwels met 'n kinkel.

More from this seller

View all
R30 shipping
Die doodsengel op die waspoor - Friedenthal
R220
Sandveld stories - Ferdinand Deist
R80
Die verlore simbool - Joan Hambidge
R65
R30 shipping
Rand Riches and South Africa - A Pioneers Searchlight - Sir Harry Graumann
R260
Add to cart

Similar products

Afrikaans My Darling by Koos Kombuis
R35
Soeklig op die Geloof deur Nicky Gumbel - Sewe algemene besware teen die Christelike geloof
R15
VIA in jou kombuis!
R37
Kombuis - Sonia Cabano
R85