This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27948

Similar products

Boereverneukers - Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters  - Du Plessis
Sold

Boereverneukers - Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters - Du Plessis

Secondhand 1 was available
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
437185430

Sagteband in goeie tweedehandse toestand. R65 posgeld in SA.

Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. Geleidelik palm hulle jou vertroue in. Dan, eensklaps, is jy jou geld, status en reputasie kwyt. S oortuigend doen hulle dit dat selfs die slimste, mees ingeligte mense 'n rat voor die oe gedraai word en eers besef wat hulle getref het nadat grootskaalse skade aangerig is en die gladdebek soos mis voor die son verdwyn het. Maar selfs swendelaars kom hulle moses te...

Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van ons land se grootste skelmstreke gepleeg het.

Van die karakters is minder bekend by die publiek, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater Andre Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die Trustbank-rowers Derek Whitehead en Antonie van der Merwe.

Customer ratings: 1 ratings

Boeke ontvang in goeie toestand dankie
29 Oct 2019