Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Book Condition: Near Fine. Jacket Condition: No Jacket. Soft cover. 1st Edition: Tafelberg: 2010: Kaapstad: 220mm x 155mm x 20mm.
"Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie - duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In 'Boereveraaier' word die teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae."
pp. 351 text, index + b/w plates. A fine, unread copy.