R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag. Binding is stewig en skoon binne. Uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers in 1977, eerste uitgawe. S/w foto's en sketse en 264 bladsye. Op voorste skutbladsy is 'n naam in ink en oorblyfsels van 'n plakker sigbaar. Die stofomslag het baie rakskaafmerke en is bietjie verslete om die kante en hoeke. Deel 6 van die reeks: Die Afrikaner en sy Kultuur. Boerewysheid is 'n boeiende ontleding van die ou tradisionele opvattinge en gelowe van die Afrikaanse volksmens. 'n Groot verskeidenheid volksgelowe oor vuur, water en aardgeeste word bespreek. Ook oor voorbodes en voorspellings. Geen oorse versending.